DIENSTE
‘n Verskeidenheid dienste word aangebied aan al die Andante Aftree Oord inwoners.
3 Gang maaltye
Haarsalon dienste
Biblioteekdienste
Weeklikse vervoer na winkels
24 uur nooddienste en interkomskakeling met huise
CCTV kameras
English
