OOREENKOMS VIR VERSORGINGSEENHEID
MAANDELIKS/ DAG TOT DAG
OOREENKOMS
24/7 Verpleegsorg
Administrasie van medikasie
3 Etes per dag
Skoonmaakdienste vir eenhede
Wassery dienste
KONTAK
Die Versorgingseenheid
bied 24 uur verpleegsorgdienste.
Verskillende vlakke van ondersteuning en verpleegsorg is beskikbaar.
‘n Doktersverslag word benodig vir mediese evaluering om te verseker dat elke inwoner die korrekte vlak van versorging verkry.
TARIEWE
Mediese rekords/assessering word gebruik om die vlak van versorging wat nodig is te bepaal.
Spesiale tariewe is van toepassing indien versorgingsbehoeftes verskil vir huweliksmaats.
KONTAK
Die Versorging fasiliteit sluit in gemeenskaplike eenhede asook privaat en-suite eenhede.
Van die eenhede het ‘n bedieningsarea met ‘n yskas.
Die Versorging fasiliteit beskik oor twee aparte eetsale om aan die inwoners se unieke behoeftes te voldoen.
Daar word daagliks drie etes bedien.
In die ruim sitkamers en binnehowe kan inwoners kuier of net ontspan.
PERSONEEL
Die personeel sluit in: Geregistreerde verpleegkundiges en ingeskrewe verpleegkundiges wat by die SA Verpleegraad geregistreer is asook Versorgers wat ‘n indiensopleiding kursus ontvang het. Die Verpleegsorgeenheid is geakkrediteer vir praktiese opleiding van studente.
English
